Jeug Gebedsaand: Jabes se gebed. Met hierdie gebedsaand sluit ons ons kinders by die gemeente se opdrag in deur hulle te leer wat Jabes se gebed is, wat dit beteken en hoe om dit te bid. Die les is interaktief soos al ons lesse met aktiwiteite en geleenthede vir die kinders om ook te bid. Jabes se gebed vind ons in 1 Kronieke op ‘n heel vreemde plek – so tussen ‘n reeks geslagsregisters van die stam Juda. Indien mens dit in daardie konteks sien, val dit dadelik op dat dit sommer uit plek uit lyk en juis om hierdie rede is dit vir ons so mooi – dit staan gewis uit. Jabes se gebed is die bloudruk vir ‘n geseënde lewe, want Jabes het die regte formule gevind om God se seën te verkry - so beweer die skrywer. As ons hierdie dinge hoor, tel ons gereformeerde voelhorings vibrasies op wat nie gesond is nie.
Gebed van Jabes, ook jouw gebed, time: 4:52
Tags:
3d multiplayer game for android, Triangle away 3.10 apkhere, Font style windows 7, Soarele din viata mea games, Warhammer daemons of chaos scribd er, Visiting card design in coreldraw, no relax indomable music, conversando con la muerte yomo, adobe reader android 2.2, citrix auto support xen app s, oppo find 3 pc suite, rudoplays shaders 1.7.10 skype, civilization beyond earth rising tide skype